Ou Vriende en Nuwe Kennisse is Welkom By...
  • Harbour Cottage waar die Stad se gejaag vir 'n kort tydjie vergeet kan word.
  • 'n Skrale 350km van Kaapstad betree mens 'n ander, meer bevredigende, en stiller lewenstyl. Alle besoekers is welkom by Harbour Cottage, kom geniet dit of jy nou wil braai, bak, kook of “take away”
  • Die woning is ten volle toegerus, beskik oor binne- en buitebraai geriewe asook DSTV.
  • Slaap geriewe word gebied vir 6 gaste, linne en handdoeke word verskaf.
    Harbour Cottage bestaan uit twee (2) slaapkamers, albei met “en-suite” badkamers.
  • Kom bederf jou en jou gesin met ‘n heerlike kuiertjie in Stilbaai!
  •  
msm
  •  
  • visit hellonet.info for hosting visit hellonet.info for marketing hellonet.info for advertising